Wie is Anna?

Ek is…

Blanke boorling van Afrika

Hartstogtelik lief vir my land en my mense.

Ek is vrou, moeder, ouma

Ek is suster, tante en vriendin

Ek is trooster, teregwyser en mentor.

Ek is mens.

Ek lag, ek huil, ek glo

Ek slaag, ek misluk, ek streef

Ek wen, ek verloor, ek probeer.

Ek is mens.

Ek is sterk, ek is swak.

Ek is wys, ek is dom.

Ek is alles, ek is niks.

Ek is mens.

Ek wonder wie ek is

Ek weet wie ek is

Ek is…’n begenadigde van God.

Ek is… Anna.

2 responses to “Wie is Anna?

  1. Welkom Anna🙂

  2. Hello Anna-kind, Antie Koekie wil ok ma net sê: Baie Welkom.
    Hier is ons nie altyd fensie en opgedress nie; ons vat ‘n ding soos hy kom.
    Hoop jy gaan nog lank en gelukkig saam met ons klomp malles kuier.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s