Kerswense

Vandag gaan ons kamp en ek sal eers Saterdag terug wees in ‘n gebied waar daar internet ontvangs is so van my aan julle almal:

“HOU LEKKER KERSFEES EN EK HOOP JULLE ELKEEN

ERVAAR DIE SEËN VAN  DIE KERSKIND SOOS

DIT BEDOEL IS OM TE WEES.

Sien julle Saterdag.

2 responses to “Kerswense

  1. Happy Happy vir jou en jou gesin ook Anna!

    Geniet die kamp! :mrgreen:

  2. Hoop jy het lekker gekamp! Beste wense vir 2010!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s