Verbeterde Werksomstandighede

Daar is nie geld vir verhogings hierdie jaar nie toe besluit Die Baas om eerder ons werksomstandighede te verbeter. Ons kry toe ‘n nuwe toilet.  Ek is so opgewonde daaroor dat ek net eenvoudig ‘n foto moes wys.

... en ons hoef nie eers trappe te klim nie!

Kan iemand dalk indentifiseer?

13 responses to “Verbeterde Werksomstandighede

  1. 😆 En die employees sit heel moontlik in die middel van die managers se long-drop…😆

  2. Bwahahahah…. Vrek snaaks :mrgreen:

  3. Hulle het jou verhoging gebruik om trappies te bou na hulle verhoog-ing.

  4. Ek werk nie as ek nie management is nie! 😯

  5. Ek stam saamt Vlam!!

  6. Ten minste hoef ons nie trappe te klim nie.

  7. dIt BlY mAaR sLeG aS dAaR hEeLtYd Op JoU kOp GeKaK wOrD!!! 😆

  8. NoG iEtS aS dIe BaAs N mAn Is… SiT vAn DaAi AuToMaTiC tAmPoN rEmOvErS iN eN sIt N bOrDjIe Op WaT sE “sOoThInG mUsIc…PrEsS bUtToN”

    dIs NoU aS jY nIe VaN jOu BaAs HoU nIe…

    • Praat net Skoortjie in tale, Anna, of kommunikeer julle 2tjies nou maar so??😕

      Hmmm… some go there to sit and think…
      and others go to sh….
      :mrgreen:

      jy kan seker raai hoe dit eindig, nê?!🙄

  9. Nie soothing music hier by ons nie, hier is dit seker maar kwaito.

    Toemaar BB, ek probeer ook om Skoor se code te ontsyfer:mrgreen: en kry dit nie reg nie, maar ek is so bly sy verstaan die gekopkakkery dat ek haar vergewe. …and some go there to just sit! Dis so dat niemand hulle kan kry as daar werk uitgedeel word nie.

  10. Nee😆
    Some go there to sit and think…
    and some go there to sh!t and stink😯
    (het my oupa altyd gesê – hy was o.a. argitek en uitvinder – hy’t gereken daar issie ‘n beter plek oppie hele wye aardbol waar hy beter planne kon beraam nie:mrgreen: )

  11. BB se oupa was ‘n wyse man.

  12. Well said BB. Some doen’t even go there, they just stink😆

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s