Slaggate

Slaggate in die pad het deel van ons elke dag se lewe geword en soos dit goeie Suid-Afrikaners betaam, het ons gou geleer om die beste van ‘n slegte saak te maak en aan te gaan met ons lewens.

Visterman in GP

(Ek het geen idee wie se foto dit oorspronklik was nie, maar hoop hy gee nie om dat ek hom gebruik nie.)

Goeie ou ZA is egter nie die enigste land wat slaggate ervaar nie.  In Kanada gaan dit deesdae ook maar moeilik.  Dit is hoe hulle slaggate lyk.

Keeping up with the Joneses...eh, ZA?

Hulle padwerke is net baie vinniger en meer effektief.

As easy as that!

4 responses to “Slaggate

  1. Lief vir hierdie fotos!

  2. eish maar eintlik!!! hierdie pothole olimpics wat hier aan die gang is mag dalk net die donker wolk oor die 2010 swb wees… dink die pad mense rooigrond sal nie weg spoel nie, in dien dit die geval is, hoekom vervang hulle dan nie al die paaie met rooi grond nie.

  3. Dit is eintlik al baie snaaks…. die pad wat ek elke dag ry ken ons nou al die gate, so ons lyk soos dronkies oor die pad😆

  4. Dis ‘n donirse skande. Dis NIE hoe dit gelyk het toe die land die demokrasie in is nie.

    anc – fokol vision! En dit begin by ‘n slaggat.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s