Koffie, tee of ….

‘n Vriendin stuur vandag hierdie enetjie vir my en toe dink ek dat julle hom ook sal geniet.

Reason why to never visit rich people…

  Q: “What would u like to drink , fruit juice, soda, tea, milo, chocolate, or coffee?”

A: “Tea please”  

Q: Ceylon tea, herbal tea, bush tea, honey bush tea, ice tea or green tea?”

A: ” Ceylon tea please”  

Q: “How would u like it? Black or white?”

A: “White please”                                                           

Q: “Milk, whitener, or condensed milk?”

A: “Milk please ”  

Q: “Goat milk, camel milk or cow milk?”

A: “Cow milk please.”  

Q: “Milk from Freezeland or Afrikaner cow?”

A: “Umm .. I’ll rather take it black please.”  

Q: “Would u like it with sweetener, sugar or honey?”

A: “With sugar please.”

Q: “Beet sugar or cane sugar?”

A: “Cane sugar please.”  

Q: “White, brown or yellow sugar?”

A: “Just forget about the tea. I’ll have a glass of water instead

please.”  

Q: “Mineral or still water ? ”

A: “Mineral water please.”  

Q: “Flavoured or non-flavoured ?”

A: “Shit! los dit net … ek vrek liewer van die dors!!!

9 responses to “Koffie, tee of ….

  1. 😆 Bwahahahaha

  2. Jinne ek is bly ek is nie ryk nie…..😆

  3. Dit is mos die slag wanneer jy erg puntenerig oor jou bestelling kan wees. Ek sal dit so uitbuit, hulle sal nooit weer met die strooi kom nie

  4. Ek sien my LOL moet wag vir goedkeuring – so nou neem ek sommer die kans en vra – waar is die Cherry on top toekenning antwoord???

  5. 🙄 Laat my dink aan die versekering wat ek gesms het. Hulle bel my terug en midway through kon ek skree van frustrasie en het ook gesê: Vergeet dit asb.

  6. LMGA!!!! dit klink soos my ou moeder

  7. Gonna, lag ek my nou ‘n papie!😆

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s