Raai, Raai, Riepa… en leer iets nuuts.

Hierdie een is spesifiek vir die feitevrate  onder ons.  Probeer eers self raai wat hierdie is voordat julle vir die antwoord onderaan die bladsy soek.

‘n Baie talentvolle fotograaf, kenner van die dierelewe en spesifiek die “bugs” van ons land, het hierdie foto geneem en die wat wil weet wat dit is, kan haar gerus hier besoek:  http://saphotographs.blogspot.com/

Ek gaan niks meer oor haar vertel nie, julle moet maar self verder gaan kyk… en leer.

12 responses to “Raai, Raai, Riepa… en leer iets nuuts.

  1. Weird. Maar cool.

  2. Kan glad nie dink nie. Maar dis mooi so met die veertjies en die ogies??

  3. Ek gaan nie hier vertel wat dit is nie. Gaan kuier gerus daar by Joan en haar goggas vir die antwoord. Sy het die wonderlikste goed daar op haar blog en haar makro-fotografie is verstommend.

  4. Dis beslis ‘n snaakse faktor:mrgreen:

  5. Hoe meer ek na daai prentjie kyk hoe duideliker sien ek ‘n gebreklike popcorn met hare op.

  6. Ah, ek dink iemand het verkeerdelik die antwoord op my werf geskryf. Iets van `n “jewel bug” Sphenoptera kambyses se larwe neem ek aan?
    Ek het eendag in die veld so `n beetle probeer afneem. Dis `n pragtige helderkleurige, baie blink gogga.

  7. Anna, hoekom is hierdie blog so stil??

  8. Hello Anna. Ek het kom inloer

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s