HOOP

Die lug ‘n skilderdoek

en God se hand hou die kwas.

(Tussen Roedtan en Naboomspruit)

6 responses to “HOOP

  1. Yip… mens kan maar net in verwondering sit en die prag waarmee ons elke dag in die natuur geseën word aanskou.

  2. absoluut pragtig!

  3. Dis mos my wêreld daai!

  4. ek moet myself net keer om nie by ELKE skryfsel wolke of sonsondergange of so iets te sit nie. Jou weergawe is asemrowend! Dankie!!!🙂

  5. God se Hand is wonderlik.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s