TOTSIENS… vir eers!

Dankie vir die tags, maar ek gaan nie saamspeel nie, nie hierdie keer nie.  Ek gaan vir eers die bloggery laat skuins lê, maar ek sal steeds by julle almal lees en kommentaar lewer.  Julle blogs is in elk geval baie interessanter as myne.  Wanneer ek weer sal begin blog, sal die tyd wel leer, maar nou gaan ek eers net probeer om by te bly met die veranderinge in my lewe… hopelik goeie veranderinge… en ek  belowe, wanneer iets drasties verander, sal ek laat weet.  Groetnis vir eers, Anna.

11 responses to “TOTSIENS… vir eers!

  1. Don’t become a stranger!🙂

  2. Jou besoeke en kommentaar is altyd welkom.
    Jy sal weer skryf, ek weet. Tot dan, Mag dit met jou goed gaan.

  3. Ai, dit is jammer.

    Geniet die verlof, maar onthou verlof is tydelik. 😉

  4. Goed gaan Ann’tjie – en ja, kom wys tog maar jou gesiggie so nou en dan, ja? x

  5. Ai Anna, ek hoop dinge kom weer gou in ‘n patroon waarmee jy gemaklik voel. Ons sal jou blog baie mis, maar ek troos myself dat jy darem nog hier rond sal wees met lees en kommentaar. Ek bid vir jou.

  6. Liefste Anna – daar is mos ‘n tyd vir alles so ons sal uitkyk vir wanneer dit weer blogtyd is. Sterkte met al die veranderings – alhoewel nie altyd maklik nie, is dit deel van Sy plan met ons. Blogland gaan jou mis. Loer so nou en dan in! Groetnis😉

  7. Noudat ek begin, hou jy vir eers ‘n rukkie op. Dis jammer. Maar ek weet ook nodig, mens moet rus vat van blog. So geniet dit en mag alles vinnig in plek val. Intussen sal ek van jou ou inskrywings lees

  8. Ek hoop jy vind gou weer balans – sterkte.

  9. sterkte anna.

  10. *Streng gesig*
    Jy skryf so lekker, dis om die minste te sê skandelik (lees skadalige verlies vir ons ander) dat jy nie blog nie. Maar wanneer jy gereed is, sal dit die regte tyd wees.
    XX

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s